FOTO VAN DIE WEEK – Verset en opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans

Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit Jaap Steyn se Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans.
 
Volgens Van Wyk Louw moet die kultuurmens hom aan die leiding van die groep onderwerp wanneer die volk met geweld bedreig word. Hy het spesifiek na Jan Celliers (regs) se tyd op kommando en C. Louis Leipoldt (links) se werk waaraan “sy volk later orent kon steier” verwys.
 
Lees meer in Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans. Beskikbaar hier.