Nege perderuiters het Saterdag 23 Junie 2018 ’n uitmergelende historiese herdenkingsrit afgeskop tydens die bekendstelling van Kraal Uitgewers se boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, waarvan Kraal Uitgewers en AfriForum trotse borge was.
Bly op hoogte van verdere gebeure op die Herdenkingsritte groep se Facebook-blad.
Video vervaardig deur Forum Films vir Kraal Uitgewers, met dank aan Ferdinand Liebenberg (stemwerk).