hoeksteen s.nw.
1 Netjies gekapte klipblok wat op ’n hoek ingemessel word om twee mure met mekaar te verbind.
2 Netjiese, gepoleerde steen met ’n inskripsie as gedenksteen.
3 (fig.) Iemand of iets van fundamentele belang; steunpilaar.
(BRONNE: PharosAanlyn; Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)