platsak b.nw.
Sonder geld, met ’n plat beurs.
Oorsprong: Nederlands: platzak (1871), so genoem omdat ’n sak waarin nie geld is nie, plat is.
(Bronne: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement; Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)