fop ww. (gefop)
1 Flous, vir die gek hou; beetneem.
2 Nie eerlik handel nie; kul, bedrieg.
3 Vergis.
fopnuus:
skynnuus, valsnuus
(Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; PharosAanlyn)
fop ww. (gefop)
1 Flous, vir die gek hou; beetneem.
2 Nie eerlik handel nie; kul, bedrieg.
3 Vergis.
fopnuus:
skynnuus, valsnuus
(Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; PharosAanlyn)