Woord van die week – 13 September 2021: Vredig

vredig b.nw.

Rustig; tevrede; kalm; ongestoord

(BRON: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)