Woord van die week – 15 Junie 2020

bakvis, bakvissie s.nw.

  1. Kleinerige vis wat geskik is om in ‘n pan gebak te word. 2. bakvissie (skertsend): Opgeskote meisie tussen 14 en 18 jaar (so genoem omdat ‘n opgeskote of onvolwasse meisie herinner aan ‘n vis wat klein genoeg is om in ‘n pan gebak te word).

(Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)