Woord van die week – 15 Maart 2021: Amulet

amulet s.nw.

Voorwerp wat gedra word om vermeende skadelike invloed van geeste af te wend of as voorbehoedmiddel teen siektes, ongelukke, ens. beskou word; gelukbringer, talisman

Oorsprong: Latyn amuletum

(BRONNE: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe; PharosAanlyn)