Woord van die week – 15 November 2021: Sonkragplaas

sonkragplaas
(ook verkorte vorm: sonplaas) s.nw.

Groot area waar elektrisiteit opgewek word deur sonpanele.

(BRONNE: PharosAanlyn/Woordeboek van Afrikaans Vandag)