Woord van die week – 18 Mei 2020

entrepreneur s.nw.

Oprigter van ’n sakeonderneming; ondernemer wat iets organiseer en bestuur, ’n nuwe rigting inslaan.

(Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)