virus s.nw.
- Enigeen van ‘n groep submikroskopiese organismes wat siektes veroorsaak. 2. Iets wat die gees vernietig. 3. (rekenaarwetenskap) Geheime kode wat rekenaarstelsels korrupteer en data vernietig.
Eng. virus uit Latyn virus “slym, gif, vuilis”.
(Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)