Woord van die week – 26 Julie 2021: Sielsverwant

sielsverwant b.nw.

Met dieselfde neigings/aanlegte/gevoelens/belangstellings; baie eenders

(BRON: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe)