sakkie-sakkie (ook sonder ’n koppelteken: sakkiesakkie)
s.nw. Boeremusiek
ww. Op tradisioneel Suid-Afrikaanse manier langarm dans, veral op die maat van boeremusiek.
Waarskynlik klanknabootsing van die vinnige, herhalende ritme van die musiek.
(Bronne: Woordeboek van die Afrikaanse Taal; Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)