pantomime s.nw.
1 Voorstelling van ’n handeling alleen deur gebare, dans, ens., sonder woorde
2 Britse teatervorm gebaseer op ’n feëverhaal of sprokie, met musiek en vrolike grappe, gewoonlik rondom Kersfees opgevoer.
(BRONNE: PharosAanlyn)