Woord van die week – 30 Augustus 2021: nalatenskap

nalatenskap s.nw.

1 Besittings wat iemand by sy dood agterlaat.
2 Materiële of geestelike bydrae van ’n vroeër geslag of individu.

Uit Nederlands nalatenschap

(Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)