Woord van die week – 30 November 2020: Loslit

loslit, loslittig b.nw.

Met los, buigsame litte; slaplittig.

(Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)