Woord van die week – 4 Mei 2020

hulpbehoewend b.nw.

1
 Wat hulp nodig het. 
2 Wat homself nie kan help nie. 
3 Wat nie volkome in sy onderhoud kan voorsien nie, behoeftig, doodarm.

(Bron: PharosAanlyn)