platjie s.nw.
1 Speelse, grappige persoon wat allerhande streke op ander uithaal
2 Terggees
Oorsprong: Verouderde Nederlands platje (1718): rakker, in gunstige en ongunstige betekenis (’n guitige, skalkse, slim persoon)
(BRONNE: PharosAanlyn; Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)