Woord van die week – 5 Julie 2021: Sjokolis

sjokolis (ook soms sjokoholis) s.nw.
Iemand wat aan sjokolade verslaaf is of buitengewoon baie daarvan hou.

(BRON: Woordeboek van die Afrikaanse Taal)