Woord van die week – 6 April 2020

veerkrag s.nw.

1. In geneeskunde: spoedige herstelvermoë ná ‘n siekbed;  weerstandsvermoë. 

2. In sielkunde: geesteskrag om stremmende omstandighede te weerstaan of om spoedig weer normaliteit ná ‘n terugslag te bereik. 

3. In oefeningsfisiologie:  elastisiteit; veerkragtigheid.

(Bron: PharosAanlyn)