Woord van die week – 6 Desember 2021: Onteiening

onteiening s.nw.

Ontneming (teen vergoeding) van eiendomsreg.

(BRON: HAT: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)