Woord van die week – 8 Junie 2020

naïef b.nw. en bw.

1 Kinderlik, natuurlik, ongekunsteld

2 Sonder gesonde oordeel, dom

Uit Nederlands: naïef (1698), maar oorspronklik uit Frans: naïf: aangebore, ongekunsteld, dom

(Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)